You successfully added to your cart! You can either continue shopping, or checkout now if you'd like.
Note: If you'd like to continue shopping, you can always access your cart from the icon at the upper-right of every page.
Die goddelike wet erken twee soorte huweliksverhoudings. Dit word die beste geïllustreer deur Hagar en Sara, wat Abraham se vrouens was. Die apostel Paulus stel hierdie twee vroue uiteen in Gal. 4, en sê dat hulle die twee (huwelik) verbonde verteenwoordig. Hierdie boek is ongetwyfeld die eerste van sy soort deurdat dit baie tradisionele sienings oor die huwelik uitdaag en die ideale huwelik uiteensit om op die Nuwe Verbond gebaseer te wees.
Category - Short Book
Die Bybel leer ons van twee soorte huwelik- verbonde. Hulle word uitgebeeld in die Ou en Nuwe Verbond.
Die ou verbond was deur Moses bemiddel, die Nuwe Verbond deur Jesus Christus. Die Ou verbond was ‘n huwelik met ‘n slavin, die Nuwe Verbond was ‘n huwelik met ‘n vrygeborene. Paulus se in Gal 4: 22-26 dat dit allegories uitgebeeld is deur Abraham se huwelike met Hagar en Sara:
“Daar staan tog geskrywe dat Abraham twee seuns gehad het, een by die slavin en een by ‘n vrygeborene. Sy seun by die slavin is volgens die loop van die natuur verwek en gebore, maar sy seun by die vrygeborene kragtens ‘n belofte van God. ‘n Mens moet dit figuurlik verstaan. Die twee vrouens staan vir twee verbonde. Die een is by Sinaiberg gesluit en bring slawe voort. Die verbond is Hagar. Hagar staan vir Sinaiberg in Arabië, en dit is ‘n beeld van die huidige Jerusalem, want Jerusalem en sy kinders is slawe. Maar die hemelse Jerusalem is vry en dit is ons moeder.”
Die Wet in Ex.21:1-9 het twee soorte huwelik-verbonde herken. As ‘n man ‘n slavin vir sy seun as vrou gee, sou sy nie al die regte geniet wat sy sou hê as sy ‘n vrye vrou was nie. Dit beteken nie sy het geen regte gehad nie, want in Bybelse wet het selfs slawe regte gehad -om regverdig behandel te word. Maar tog het ‘n slavin-vrou geen reg gehad om betrek te word by die besluitnemings proses van die gesin nie. Sy was mos maar net ‘n slavin.
Die ou verbond was ‘n huwelik tussen God en Israel. God het ‘n slavin genaamd Isreal getrou. Sy het die selfde verhouding met haar Man [God] as Hagar met Abram gehad. Die ‘kinders’ van daardie huwelik sverhouding kon nooit die beloftes van God voortbring nie. Selfs soos Hagar net Ishmeal kon voortbring, kan die Ou Verbond net geestelike Ishmealiete voortbring. Dit is die ingebore natuur van die ou stad van Jerusalem.
Paulus verduidelik later in Galasiërs 4 dat die kinders van die Ou Jerusalem die kinders van die belofte vervolg het-dit is die Christen gelowiges. Paulus het eerstehandse ervaring gehad hiermee, as ‘n kind van die Ou Jerusalem was hy geken as Saulus, sy Hebreeuse naam, en het die vervolging van die vroeë Kerk gelei [hand 9:1-2]. Deur dit te doen, het hy die tipologie en skaduwee van Ishmael se vervolging van Isak vervul. Gen. 21:9 is die enigste Bybelse heenwysing na Ishmael se vervolging van Isak. Dit s dat Ishmael vir Isak geterg het. Dit is nie genoeg om Paulus se stelling te bevestig wat sê dat hy hom vervolg het nie. Daar is wel ander antieke geskrifte soos die Book of Jasher waarin ons sien dat Ishmael eintlik Isak probeer doodmaak het.
Jasher 21:11-15 lees,
En Ishmael die seun van Abraham was al groot in daardie dae, hy was veertien jaar oud toe Sara Isak vir Abraham gebaar het. En God was met Ishmeal seun van Abraham, en hy het groot geword en geleer om die pyl en boog te gebruik en ‘n boogskutter geword. En toe Isak vyf jaar oud was het hy saam met Ishmael by die deur van die tent gesit. En Ishmael het na Isak gekom en langs hom kom sit en hy het die pyl en boog geneem en die pyl daarin gesit en dit op Isak gemik en bedoel om hom dood te maak. En Sara het die ding gesien wat Ishmael aan Isak wou doen en dit het haar baie bedroef gemaak omdat Isak haar enigste was, en sy het vir Abraham geroep en vir hom gesê “Stuur die slavin en haar seun weg, want haar seun sal nooit erfgenaam saam met my seun wees nie, want sus en so is wat hy wou doen aan hom op hierdie dag.”
Hierdie verslag bewys Paulus se verklaring en pas perfek by die eintlike vervolging van die vroeë kerk. Onthou, as ‘n geestelike Ismaeliet het Saulus probeer om die Christene dood te maak en het ook deelgeneem aan die steniging van Stefanus [Hand 8:1]. Paulus het later daaroor berou gehad en getuig hiervan in Gal. 1:13,14,
Julle het immers gehoor van my optrede toe ek destyds nog ‘n aanhanger van die Joodse leer was. Ek het die kerk van God tot die uiterste toe vervolg en dit probeer uitroei. En in die Joodse leer het ek onder my volksgenote bo baie van my leeftyd uitgestyg, want ek was ‘n fanatieke yweraar vir die oorgelewerde leer van my voorvaders.
Judaïsme self is ‘n produk van die ou Jerusalem en die Ou verbond. Dit is Hagar en kan nooit die Koninkryk van God voortbring nie, maak nie saak wat baie mense vandag sou leer nie. Judaïsme sal net mense in slawerny dompel, want dit is die natuur daarvan. Daar is natuurlik baie buite dinge wat invloede op individuele Jode het en niemand behoort oor die selfde kole getrek te word nie. Dit word eintlik gesê dat in ‘n bespreking tussen twee Jode, daar drie opinies bestaan.
Meeste Christine dink vandat dat Hagar en Ishmael die Arabiere en Islam voorstel. In verband met die behandeling van vroue was een van die grootste redes vir die Amerikaanse oorlog in Afghanistan in 2002 om vrouens te emansipeer. Daarom glo Amerika nou dat Arabiese vroue in slawerny is, en dit is sekerlik so in vergelyking met vandag se Westerse standaarde.
Maar Paulus wys egter duidelik in Galasiërs 4 dat Jerusalem Hagar is, en dat die kind [Judaïsme], Ishmael, is. So, om die skrif korrek te verstaan, moet ons fokus meer op Judaïsme wees as Islam. As Paulus korrek is dan moet daar bewyse wees dat Judaïsme selfs vandag mense na slawerny lei. Ons vind dit regtig so in hulle tradisies genaamd die Talmud.
Die outoriteit wat ons in hierdie studie van die leringe van Judaïsme sal gebruik is Dr. Israel Shahak, emeritus professor van die organiese chemie by die Hebreeuse Universiteit in Jerusalem. Hy was braaf genoeg om ‘n boek te skryf wat eerlike kritiek oor Judaïsme gee om die blatante chauvinisme wat hulle het te probeer affekteer. Hy sê in sy 1994 boek, Jewish History, Jewish Religion, bl. 36 , dat Judaïsme nie in die selfde manier op die Bybel gebaseer is as die verskeie Protestante gelowe nie. Dit is gebaseer op die Talmud; wat die mense sê die Bybel werklik beteken, selfs al is die interpretasies die’ van mense en dit probeer die teks forseer om hulle idees te bevestig.
“Daar is nog ‘n mis konsepsie oor Judaïsme wat algemeen onder Christene is, of mense wat grootliks deur Christen tradisie en kultuur beïnvloed is. Dis die misleidende idea dat Judaïsme ‘n ‘Bybelse geloof’ is, dat die Ou Testament die selfde sentrale plek in Judaïsme het en die selfde wettiglike outoriteit inneem wat die Bybel vir die Protestant of Katoliek in Christendom sou he.”
Soos ons ‘n breë kykie het van party van die leerstellinge van Judaïsme, laat ons ingedagte hou dat dit is wat Jesus die tradisies van mense genoem het. [Matt. 15:1-9] Dit is wat die Wet van God verkrag het. Die Ou Testament is nie waarop Judaïsme gebaseer is nie, en Judaïsme is nie ‘n Ou Testament godsdiens nie, want dit reflekteer nie die hart en karakter van God nie. Dit sal gou duidelik word hoekom Jesus teen die leringe van die godsdiensleiers van sy dag was en hoekom ware Christendom nie net nog ‘n Joodse sekte is nie.
Judaïsme neig om mense voort te bring wat dink hulle het ‘n goddelike reg om ander te hied en gebied en te regeer asof hulle slawe is. In a Joodse Koninkryk van God, verwag een van die Talmoediese skrywers dat elke Jood 2,500 slawe sal hê. In The Book of Education, geskryf deur ‘n rabbi in die 14de eeuse Spanje, a boek wat steeds vandag invloedryk is, verduidelik hy die 613 religieuse gebooie van Judaïsme. Dr. Israel Shahak sê in Jewish History bl. 95 ,
“In 322, ooreenkomstig die gebruik om nie-Joodse slawe vir ewig aan te hou [‘n Joodse slaaf moet na sewe jaar vry gemaak word] word die volgende verduidelik gegee:
“En die wortel van hierdie gebruik is die feit dat die Joodse mense die beste van die mens spesies is, geskape om hulle Skepper te ken en te vereer en werd om slawe te hê wat hulle dien.”
Hierdie Joodse houding is konstant met dit wat Ortodokse Judaïsme leer oor alle nie-Jode. Dr. Shahak sê op bl. 88 van Jewish History, “alle nie-Joodse vroue word as prostitute gesien.” Weer noem hy op die selfde bladsy, “nie-Jode word gesien as psigopatiese leuenaars en word gediskwalifiseer om in ‘n rabbynse hof te getuig.” Op bl. 96, “Enige een wat lewe in Israel weet hoe diep en wydverspreid hierdie houding van haat en naywer teenoor alle nie Jode onder die Israeliet Jode is.”
Ortodokse Judaïsme se politiese houding teenoor nie-Jode is dat hulle slawe vir die Jode moet wees en dat dit hulle enigste doel is. Die houding wat hulle het om nie-Jode te verafsku en selfs te haat word ingeprent in godsdienstige Jode vanaf ‘n baie jong ouderdom en dit word gebruik om die doel om ander as slawe te neem te regverdig. As die Koninkryk van God op aarde moes gemanifesteer word met so ‘n Joodse model as voorbeeld, sou dit vinnig net die Jode wat oorheersende gebieders is sien regeer oor alle nie-Jode. Dr. Shahak sê in Jewish History bl. 103,
“Dit moet herroep word dat in Judaïsme, veral in die klassieke form, oorheersend en gebiedend van natuur is.”
Die doktrinêre basis van die geloof is dat die siele van alle nie-Jode op die selfde vlak is as diere -of van sataniese oorsprong is. Dr. Shahak sê op bl. 27 van Jewish History ,
“As ‘n voorbeeld, kom ons neem die bekende Hatanya, fundamentele boek van die Habbad-beweging, een van die mees belangrikste takke van Hassidism. Volgens hierdie boek is alle nie-Jode sataniese kreature ‘in wie daar absoluut niks goeds is nie’. Selfs ‘n nie-Joodse embrio is skein baar anders as die van ‘n Joodse een. Selfs die bestaan van ‘n nie-Jood is “onbelangrik”, en alle Jode, daarin teen, is waarvoor die hele skepping gemaak is.”
Hierdie boek word wyd gesirkuleer in die Lubavitcher beweging gevind deur Rabbie Menachem Schneerson van New York. Hy is dood in 1994, en daarom word die beweging nou deur Rabbie Schneursshohn gelei. In Dr. Israel Shahak se 1999 boek, Jewish Fundamentalism in Israel, bl. 60 word party van Rabbie Menachem Schneerson se leerstellinge ingesluit. Hy het die mense geleer:
“Twee kontrasterende tipes siele bestaan, ‘n nie-Joodse siel kom van drie sataniese sphere, terwyl die Joodse siel van ‘n heilige bron af stam.”
“Soos verduidelik is-‘n embrio word ‘n mens genoem omdat dit ‘n lyf en ‘n siel het. Dus, die verskil tussen ‘n Joodse en ‘n nie-Joodse embrio word daardeur verstaan. Daar is ook twee liggame. Die liggaam van ‘n Joodse embrio is op ‘n hoër vlak as die van ‘n nie-Joodse liggaam…die selfde verskil bestaan in verband met die siel: die siel van ‘n Joodse embrio is anders as die siel van ‘n nie-Joodse embrio…a Jood is nie geskep vir enige ander doel nie, hy is in homself die doel, omdat die materie van alle ander dinge gemaak is om Jode te dien. ‘In die begin het God die hemel en die aarde gemaak’ [gen 1:1] beteken dat [die hemel en die aarde] gemaak is vir die Jode, wie die ‘begin’ genoem word.”
Rabbie Schneerson se Lubavitcher sekte het miljoene Jode vandag beïnvloed. Hy is op 12 Junie 1994 op die ouderdom van 92 dood. Sy chauvinistiese leringe is nie saam met hom graf toe nie, wat dit word in baie Joodse sektes geleer en was nog selfs voor hy gebore was al daar. Hy was een van baie wie hierdie dinge in Joodse sirkels geleer het. Laat ons dit wel duidelik maak dat baie Jode vandag dit verwerp omdat dit selfsugtige rassisme is, maar sodoende, beweeg hulle van historiese Judaïsme na hulle tradisionele Talmud toe.
Hoe meer godsdienstig en vurig hulle is, hoe meer oortuig is die Jode dat hulle beter is as alle ander mense en dat hulle die reg het om ander as slawe te behandel. Shulhan Aruch is in die 16de eeu geskryf deur Rabbie Yosef Karo, vir ‘die skolier van Judaïsme’ en word dikwels aangehaal. Dit sê,
“Alle eiendom van ander nasies behoort aan die Joodse nasie, en as gevolg hiervan is hulle geregtig om enige eiendom,, sonder petisie van die besitter daarvan, te annekseer. ‘n Ortodokse Jood is nie gebonde aan die waarneming van prinsiepe van moraliteit teenoor enige ander tipe mense nie. Hy mag optree in kontras met moraliteit, as dit vir hom of ‘n ander Jood voordeel inhou.”
Dr. Israel Shahak lewer kommentaar op die prinsiepe van diefstal gebaseer op geregverdigde diefstal, in sy boek Jewish History, bl. 90, waar hy skryf,
“Diefstal [gekoppel aan geweld] is streng verbode as die slagoffer Joods is. Maar diefstal van enige nie-Jood deur ‘n Jood is nie verbied nie, maar net onder sekere omstandighede soos ‘wanneer die nie-Jood nie onder hulle regering is nie’, maar word ook goedgekeur ‘wanneer hulle onder hulle regering is’. Rabbynse outoriteite verskil onder mekaar oor die presiese details waar onder ‘n Jood ‘n nie-Jood mag besteel, maar die hele debat is gefokus op die relatiewe mag van Jode or nie-Jode, eerder as met die universele in ag neming van geregtigheid en menslikheid. Dit verduidelik hoekom so min rabies protesteer teen die diefstal van Palestynse eiendom in Israel: dit word gestaaf deur oorheersende Joodse mag.”
Die Palestyne sien hierdie houding eerstehands vandag soos gemanifesteer in die Israeli Likud Party [van Begin, Shamir, Netanyahu en Sharon] en hulle maak aanspraak teen die diefstal van hulle goedere. [sien The Struggle for the Birthright, hoofstuk 13 en 14]. Baie Christene moet hulle Sionistiese posisie heroorweeg en hul self afvra of hulle sulke verskriklike onregverdigheid wil ondersteun- en of hulle ‘n standpunt wil in neem vir die leringe van Jesus Christus en Sy apostels.
Dr. Shahak verduidelik ook die leringe van die Halakhah, die wet sisteem van klassieke Judaïsme, in opsigte van geld, verlore eiendom, bedrieëry in besigheid en bedrog. Hy verduidelik dat dit verpligtend is om soveel rente as moontlik op ‘n lening aan ‘n nie-Jood te skaf.[bl. 89]. Hy wys ook dat dit eintlik verbode is dat ‘n Jood verlore eiendom aan ‘n nie-Jood terug gee. In verband met bedrieëry in besigheid, skryf hy op bl. 89:
“Dit is ‘n sonde om enige tipe bedrieëry van enige aard teen ‘n Jood aan te gaan. Teen ‘n nie-Jood is dit net verbode om direkte bedrieëry te beoefen, behalwe as dit sou veroorsaak dat kwaadaardige gevoelens teen ‘n Jood sou ontwikkel of dit die Joodse godsdiens aanstoot gee.”
In vandag se era van kommunikasie, moet hulle verstaan dat hulle godsdienstige praktyke een of ander tyd aan die lig gaan kom, en dan gaan mense reageer volgens hul eie godsdienstige oortuiginge. Dit het al klaar baie maal in die verlede gebeur, daarom is dit seker die hoofrede hoekom Jode deur die jare vervolg is. Daar was altyd die’ wat die Jode gehaat het net omdat hulle Jode is; maar dis ook waar dat Jode dikwels geleer word om nie-Jode te haat en bedrieg net omdat hulle nie-Jode is nie en daarom “sataniese siele” het.
Dit is belangrik om die Talmoediese houding teenoor alle nie-Jode- wat geleer en ingeskerp en geglo word- van Joodse rabbis vandag te verstaan, omdat dit die fondasie lê in konteks van hul houding teenoor vroue. Talmoediese leering in verband met vroue is die mees relevante konsep van ons huidige studie van die Ou en Nuwe Verbond- huwelike. So kom ons kyk wat die meeste magtige sekte in Judaïsme leer oor vrouens.
Joodse vrouens moes al baie lank die venynigheid en onderdrukking van hul mans verdra. Dalk is dit hoekom so baie Joodse vrouens in Amerika, soos Betty Friedan, feministe geword het. Sy was die mede-stigter van die National Organization of Women [NOW] in 1966. Die feit is, baie vroue het regtig bevryding nodig, maar as hulle nie Christene is nie, sal hulle dit ongelukkig deur vleeslike maniere probeer bekom. Vrouens raak dikwels ontevrede om die rol van Hagar te speel, maar om Sara te word kan nie anders bereik word as deur ‘n opregte verhouding met Jesus Christus nie. Dit is hartseer dat die mans hulle nie bevry het nie maar dat die vroue dit self moes doen. Dr. Israel Shahak skryf in Jewish Fundamentalism, bl. 24,
“Histories gesproke, het Joodse opvoeding begin met die ‘heder’ van die Joodse manlike kinders vanaf drie tot vier [die heder, ‘n woord betekende ‘kamer’ in Hebreeus, was die naam van die tradisionele elementêre skool soos dit bestaan het vanaf Talmoediese tye in die vroegste eeue van die vroeë Christene tot die formasie van die eerste moderne nasie-state waar baie Jode gestreef het om die ‘heder’ tot niet te maak.] Die ‘heder’ was vroeër net vir manlike persone. Volgens die Talmud en die Halacha het vrouens nie opvoeding nodig nie en word streng verbied van enige vorm van studie. Tot in met moderne tye het meeste Joodse vroue geen formele opvoeding gekry nie en was hulle meestal ongeletterd.”
Dus, terwyl die Westerlinge Arabiere haat oor die onderdrukking en verbanning van opvoeding van vrouens, laat ons in gedagte hou dat dit nie ongewoon was in Judaïsme en selfs die Christendom tot onlangs nie. Moderne Israeliet-Jode is natuurlik verdeeld. Meeste is ‘sekulêre’ of ‘kulturele’ Jode. Tog kan meeste van hulle nie help om beïnvloed te word deur die godsdiens wat hulle kultuur gevorm het nie. Dan is daar die fanatiese, godsdienstige Jode, wat ‘n magtige invloed uitoefen oor Israel se politiek vandag. Dr. Israel Shahak sê in Jewish Fundamentalism, bl. 7
“Israeli godsdienstige Jode is verdeeld in twee afsonderlike groepe. Die lede van die godsdienstige fanatiese groep word die Haredim genoem. [die enkelvoud is Hared]…”
Dr. Shahak gaan aan om te verduidelik dat die Heradem in twee partye verdeel is: Yahadut Ha’ Torah [Judaïsme van die Wet], wat primer bestaan uit Oos Europese Jode, en die Shas Party, bestaande meestal uit Oosterse Heradem. Dan op bl. 37,38 skryf hy,
“Hared rabbis en die politikusse kies ‘n sekulêre vrou in die politiek as die primêre teiken van hulle vervolging, al sou hulle eerder sekulêre mans kon uitsoek vir transgressie van die godsdienstige wette. Die Heradem verwys bykans altyd na Jodinne in die politiek as hekse, tewe of demone. Al is dit kras in die gebruik van verduidelikende taal, spieëlbeeld die Heradem se benadering grootliks die tradisionele Judaïsme se verkeerde opinie van vrouens. Die opinies en wette beïnvloed en verminder die regte van vrouens maar in baie gevalle veroorsaak dit dat die vrouens haat draend is. Reël 8 in Hoofstuk 3 van die Kitzer Shulhan Aruch [afkomstig van die Shulhan Aruch], ‘n elementêre teksboek van die Jode met min Talmoediese fondamente, byvoorbeeld, dikteer: ‘’n Man moet nooit tussen twee vrouens of twee honde of twee varke loop nie. In die selfde manier moet mans nooit toelaat dat a vrou, ‘n hond of ‘n vark tussen hulle loop nie.’ Alle Hared seuns tussen die ouderdom van 10 tot 12 studeer en is verplig om die reël na te volg. [Baie min honde en geen varke word in Hared buurte gevind nie.] Tradisionele Judaïsme verbied vroue om selfs onbelangrike rolle in politiek te speel…”
Amerika het onlangs die selfde reël in party Arab lande inwerking gesien, wat vrouens verbied om motors te ry. Maar nie baie besef dat amper die selfde reël in die Heradem gevind word nie. Dr. Shahak skryf op bl. 38,
“Vrouens word verbied om busse of taksies te bestuur, hulle mag privaat motors bestuur slegs as hul mans nie daar is nie en hulle mag net hul eie familie of ander vrouens rond ry. Dit en baie ander sulke reëls word in die Hared buurte gestipuleer en gevolg.”
Maar die mees vernederendste verklaring van alles word weereens deur Dr. Shahak uitgewys in sy boek op bl. 38
“Daar is baie stellings in die Talmoed en talmoediese literatuur teen vrouens en dit maak ‘n groot deel van elke Hared man se ‘heilige’ studie uit. Die stelling in die Tractate Shabbat, bl. 152b, definieer ‘n vrou as onwaardig, “’n Vrou is ‘n sak vol ontlasting”.
Dr. Shahak, op bl. 40, haal ‘n wel bekende Israeli Joernalis, Kadid Leper, aan, wat die artikel op April 18 1997 geplaas het genaamd, “Vroue is ‘n sak vol ontlasting ’. Leper se artikel het gesê:
“Aanranding, seksuele mishandeling, onderdrukking van regte, brutaliteit, gebruik van ‘n vrou as ‘n seksuele objek; dit kan jy alles daarin [die Talmud] vind…Vir meer as 2,000 jaar het vroue ‘n wel uiteengesette rol in die Joodse godsdiens gehad [Ortodokse Judaïsme]; hierdie plek is baie anders as wat die rabbynse beweging beskryf; volgens die Halacha, is die plek van ‘n vrou in die vullis hoop saam met beeste en slawe. Volgens die Joodse godsdiens [Ortodoks] koop ‘n man vir hom self ‘n slaaf as vrou vir haar hele lewe net deur vir haar kos en klere en seks te verskaf’.
Kadid Leper verduidelik vir ons die slavin verhouding wat ‘n vrou moet verduur as sy in ‘n Ou Verbond- huwelik op Hagar gebaseer verbind is. Die Bybel bevestig dat Abram nie Hagar soos ‘n sak vol ontlasting behandel het nie, maar die wet van sy dag sou niks daaromtrent gedoen het as Abram haar wou mishandel nie. Sy was mos maar net ‘n slaaf.
Dr. Shahak maak dit duidelik dat die Ortodokse Judaïsme-soos huidig in die Israeli Staat beoefen word- steeds ryklik beïnvloed word deur die standhouding dat vrouens niks meer as ontlasting is wat in die vullishoop behoort nie. Hoe meer godsdienstig hy in sy praktyk van Judaïsme is, hoe meer sal hy deur hierdie houding beïnvloed wees in sy benadering tot vrouens. Sekulêre Jode, daarinteen, verskil gewoonlik heeltemal met hierdie ortodokse evaluasie van vrouens. Hierdie is eintlik ‘n bron van baie bakleiery tussen verskeie Israeli Jode en is sekerlik die een rede hoekom so baie Jode sekulêr geword het.
Nie-Jode is gewoonlik verbaas en geskok om te hoor van die ware natuur van Judaïsme. As hulle ‘n Ortodokse Jood sou vra, sou hulle gewoonlik sterk onkenning teëkom. Dit is omdat baie van die Talmoediese leringe die reël oor hoe om nie-Jode te keer om agtergekom wat die Jode van hulle glo te -beskerm. Die Talmud beweer dat meeste Joodse praktyke vir ‘n oomblik weggesit mag word as dit kwaadaardige gevolge vir die Jood tussen nie-Jode sou hê. Vêrder leer die rabbis openlik dat Jode verplig is om te jok en bedrieg oor die ware natuur van die Talmud, omdat dit gevaar vir Jode sou inhou.
Tot in met die 1800’s het die Europese regerings gewoonlik toegelaat dat die Jode hulleself regeer. Dit het beteken dat die rabbis hul eie mense regeer het en die Ortodokse Joodse wette afgedwing het. Dr. Shahak sê in Jewish History bl. 54, 55
“En vêrder was die [Joodse] Patriarch bemagtig om belasting van die Jode te neem en om hulle te dissiplineer deur boetes te skryf, lyfstraf en ander strawwe uit te deel. Hy het sy mag gebruik om die skinderpraatjies onder die Jode te onderdruk en [soos ons weet uit die Talmud] om Joodse predikers te vervolg wat hom beskuldig het dat hy die armer Jode uitbuit deur belasting vir persoonlike genot.
“Ons weet van Joodse bronne dat die wat nie belasting betaal nie, verbanning en ander strawwe moes deurmaak, uitgedink deur die wat saam met die Patriarch werk wat hul mag om die Patriarch se godsdienstige ‘beeld’ te bevorder daardeur aan die mense wou toon. Ons hoor ook, meestal indirek, van die haat en kwaadegevoelens wat baie Jode in arm en voorstedelike gebiede van Palestina vir die rabbis het, so ook van die afsydigheid van die rabbis teenoor die armer Jode [hulle verwys daarna as afsydigheid van die ‘wat nie verstaan of oplet nie’.]
Die Europese monarchs trek voordeel uit hierdie reëling, omdat 90 persent van die boetes wat in die Joodse howe betaal is, na die land se regering gaan. Tog het hierdie self-regering beteken dat die rabbis die Joodse mense onder hulle regeer het en die Talmud se wet op hulle almal afgedwing het, wat die Jode in slawerny van menslike tradisies gehou het. Na die Franse Revolusie in die 1790’s het Napoleon die Jode gelyke status voor die gereg gegee, en teen 1830 was daardie emansipasie grootliks volledig deur meeste van Europa. Hulle was toegelaat om opvoeding te kry, en om vergaderings te hou en om te bly waar hulle ook al wou. Skielik het die Jode die buite wêreld begin beleef en dit het die rabbis se mag oor hulle verbreek.
Baie het die kontrasterende vryheid van die nie-Joodse wêreld aanskou en begin afwyk van Judaïsme. Dit het die opgang van die sekulêre Jood tot gevolg gehad, wie nie net Judaïsme en die Christendom maar selfs die idea van God self verwerp het. Dr. Shahak sê in Jewish History, bl. 66
“Met die begin van die moderne state, die afskaffing van die serf-dom en die bekoming van minimale individuele regte, verdwyn die spesiale socio-ekonomiese funksie van die Jode. Behalwe dit alles verdwyn die mag van die Joodse gemeenskap oor sy lede; individuele Jode wat styg in getal en wat vryheid wen om die algemene gemeenskap van hul lande te betree. Natuurlik het hierdie verwikkeling ‘n gewelddadige reaksie ontlok, aan beide kante, die van die Jode [veral die rabbis] en ook die in Europe wie die idea van ‘n oop gemeenskap teengestaan het, en vir wie die hele proses van liberasie van die individu anathema was.”
Die Jode was toegelaat om vry toegang tot die hoofstroom Europese lewe te hê, en hulle kon begin om weg te beweeg van die ‘geslote’ lewe van die Joodse gemeenskappe. Hulle was nie meer gedwing om hul self te onderwerp aan die regering van die Joodse rabbis nie. Hulle was nie meer geforseer om aan Joodse regulasies gehoorsaam te wees nie want hulle sou ook nie meer deur die Joodse wet gestraf word nie. Die mag van die rabbis oor die algemene Jood het begin afneem in direkte proporsie met die aanvang van die sekulêre Jode. Die’ was uiteindelik instaat om nuwe ideas van liberasie te bestudeer en bespreek wat baie belangrik vir hulle was.
Dit het tot gevolg gehad dat vrouens die klas van letterkundige, geskoolde mense kon betree en hulle het ook begin aanklank vind by die idea van individuele liberasie in kontras met die slawerny van klassieke Judaïsme. Daarom, in vandag se tyd, word die klassieke Joodse houding teenoor vroue oor die algemeen net deur ‘n klein persentasie streng godsdienstige Jode behou. Ewenwel vorm dit steeds die basis van die Joodse godsdiens en kultuur en selfs die sekulêre Jode is nog nie immuun teen die invloed daarvan nie. Vir hierdie rede het baie sekulêre Jodinne aktiviste geword in die ‘Women’s Liberation Movement’. Hulle het regtig emansipasie nodig gehad van die talle rabbynse wette wat hulle in slawerny gehou het om mening lose rituale uit te voer vir slawe-drywer mans. Vanuit ‘n Christelike oogpunt is die probleem met so ‘n beweging dat dit meestal berus op die idea van ateïsme, omdat hulle God sowel as Judaïsme weggesit het.
Vir hierdie rede het die apostel Paulus die Ou Jerusalem met die Ou verbond gelykgestel, en Judaïsme self met Hagar [Gal. 4:25], Die eerste een is van belang in hierdie studie van die Ou Verbond- huwelik . Hagar se huwelik met Abram is die prentjie van Israel se huwelik met God wat deur Moses by Sinai uitgevoer is. Dit is gebaseer op die Ou Verbond en dit lei na slawerny, liewer as liberasie [jubileum/jubel tyd/bevryding]. Terwyl die Bybel self nie moderne Jodedom se houding teenoor die vrou direk aanbeveel of verdedig nie-selfs onder die Ou Verbond- is ‘n Ou Verbond huwelik net die basis van ‘n huweliksverbond. Dit is die saad van die probleem, en menslike tradisies [harts afgode] het later in erge probleme ontaard. Met ander woorde, Abram het nie aan Hagar gedink as ‘n dier of sataniese siel nie, en hy het Ishmael baie lief gehad [Gen. 17:18], en het hom selfs as ‘n eie seun behandel. Ewenwel kan dit nie geignoreer word dat Hagar se offisiele wetige status die van ‘n slavin was nie.
Abraham het twee vrouens gehad, Sara en Hagar. Hagar was die slavin. Sy was Sara se slaaf wat Farao aan haar gegee het in Egipte as vergoeding dat hy haar in sy harem in geneem het [Jasher 15:31]. Hagar se wettige verhouding tot Abraham was anders as Sara sin. Maar kom ons haal eer Gen. 16:3 aan om getuienis te lewer van wat Paulus oor Hagar sê, dat sy werlik ‘n ‘wettige vrou’ was en nie net ‘n byvrou nie.
“Abram was al tien jaar in Kanaän toe Sarai, die vrou van Abram, self vir Hagar, haar Egiptiese slavin, gevat het en vir haar man Abram as vrou gegee het.”
Die verskil tussen ‘n slawe-vrou en ‘n vrygeborene was dat die slawe-vrou net ‘n slavin was in die finale analise. Jesus het vir ons iets oor slawe gesê in John 15:15,
“Ek noem julle nie meer diensknegte nie, want ‘n dienskneg weet nie wat sy baas doen nie. Nee, ek noem julle vriende, omdat ek alles wat ek van My Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.”
Wanneer God aan Abraham ‘n woord/ bevel sou gee, hoef hy nie met Hagar daaroor te praat om ‘n dubbel getuie te verkry nie. Te juis was dit nie eens verwag dat hy haar enige iets moes sê- behalwe ‘n bevel gee oor wat om te doen nie. Hy kon maar net bevele uitdeel en as ‘n slavin was daar van haar verwag om gehoorsaam te wees. Sy het geen sê gehad in die besluite van die gesin en die proses daarvan nie.
In kontras hiermee was Sara in staat om Abraham met die besluite by te staan. Dit was immers Sara self wat voorgestel het dat Abraham Hagar as vrou neem om die seun van die belofte voort te bring . So lees ons dan in Gen. 16:2,
“Toe sê Sara vir Abram: Die Here het my nou eenmaal daarvan weerhou om kinders te hê. Gaan slaap by my slavin, miskien bring sy ‘n kind in die wêreld wat my eie kan word.”
In die volgende vers lees ons dat Sarai Hagar aan haar man Abram as sy vrou gegee het. Hagar het aan Sarai behoort so Abram kon nie regte van eienaarskap self oortree deur haar te neem nie. Sara het nie net eiendoms regte gehad nie, maar het ook haar oortuiginge met haar man gedeel om bevestiging te soek.
Hagar self het geen keuse gehad in die saak nie, en daar is geen indikasie dat sy daaroor uitgevra was nie. Die keuse was klaar vir haar gemaak want sy was mos maar net ‘n slaaf.
Huweliksverbonde word al vir duisende jare gemaak, maar daar is regtig net twee tipes: Hagar en Sara, of slaaf en vrygeborene. In ‘n Hagar styl huweliksverbond, is die man die enigste besluitnemer en het die vrou geen deel in die besluitnemingsproses nie. Daar word slegs van haar verwag om gehoorsaam te wees en ‘n goeie ‘slavin’ te wees. “Los die besluite vir ons” is wat sulke mans aan hul vroue dikteer. “Jy moet jou plek in God se hiërargie goed ken.” Ja, dit is wel God se hiërargie-as ‘n mens se huwelik op die Ou Verbond gebaseer is. Jy kan maar so ‘n vrou ‘Hagar’ noem, want hulle is slawe en weet nie wat hul base doen nie.
Wat mans nie besef nie is die: as hul vrouens Hagar is, dan is hulle nie Abraham nie, maar Abram. Abram het Ishmael verwek by Hagar. Abraham het Isak deur Sara gehad. Dit was nie tot God Abram na Abraham verander het dat Sara Isak gehad het nie, die beloofde kind. Dit is belangrik in hierdie deel van die historiese vergelyking.
Die verskil tussen Abram en Abraham is die letter “h’ in die middel. Wanner die Hebreeuse letter in die middel van ‘n woord/ naam verskyn, beteken dit ‘n inspirasie en openbaring. Dit is die vyfde letter van die Hebreeuse alfabet. Vyf is die getal van genade. Dit word uitgespreek deur uit te asem. Dit verteenwoordig daarom die asem van God, baie soos toe God in Adam se neusgate die asem van die lewe geblaas het. [Gen. 2:7]
Mans wat met Hagar getroud is, kan nooit vêrder as Abram vorder nie, en so sal hul roepings geboorte gee aan Ishmael. As ‘n man graag Abraham wil word, moet hy so doen deur die Nuwe Verbond, en daarom, moet hy met ‘n Sara getroud wees.
Vir ‘n vrou om van Sarai na Sara te vorder, verander die naam deur weglating van die ‘i’, met ‘n “h” klank [en in Hebreeus Sarah], maar die keer aan die einde van die naam. Wanneer die Hebreeuse letter daar geplaas word in ‘n woord of naam beteken dit “waarvan iets kom”. Die Hebreeuse woord Sar beteken prins. Sarah beteken ‘wat van ‘n prins af kom’, maar oor die ‘h’ daar is maak dit die woord vroulik, dus beteken dit prinses, die vroulike vorm van prins.
Dit is NIE te sê dat jy moet getroud wees om jou roeping se Isak voort te bring nie. Hierdie prinsiep het toepassings buite die konteks van huwelike en gesinne ook. Die selfde geld vir die Kerk organisasie en in die politieke realm. Die pastoor is soos die man, en die gemeente soos sy vrou. As ‘n pastoor die gemeente soos Hagar behandel sal sy bediening nooit verby ‘n Ou Verbondsvlak strek nie.
So ook, in die regering, as die regerende party die mense soos Hagar wil behandel, kan die nasie nooit verby die Ou Verbondsvlak kom nie en sal dit nooit die Koninkryk van God manifesteer nie. Een van die vroeë Amerikaanse skrywers, Thomas Paine, het in sy Dissertation on the First Principles of Government, geskryf,
“Die reg om te stem vir verteenwoordigers is die primêre reg wat ander regte beskerm. Om so ‘n reg weg te neem is om ‘n mens in slawerny te dompel, want slawerny behels die oorheersing van een mens se wil deur ‘n ander, en hy wat nie stem in die verkiesing vir die verteenwoordigers nie is so ‘n geval.”
Paine se definisie van slawerny was in die konteks van siviele regering, maar die selfde geld vir die verhouding tussen man en vrou. Sy definisie gaan nie oor die basiese vraag van geluk of tevredenheid nie, natuurlik. Party slawe is doodgelukkig as slawe, omdat hulle meester hulle goed behandel. Die selfde is waar vir vroue wat slawe is. Maar so ‘n verhouding is nie ideal nie, behalwe as sulke slawe nie met vryheid kan funksioneer nie, waar hulle ‘n eerlike lewe moet maak deur vir hulle self te sorg.
In die volgende hoofstuk sal ons kyk na die praktiese verskille tussen Hagar en Sara en hoe hierdie vrouens die twee huweliksverbonde uitbeeld van vandag.